Henrico Coetzee stel vyfde enkelsnit bekend

DIE LEWE is die agt-en-twintigjarige Henrico Coetzer, talentvolle sanger van Pretoria, se vyfde enkelsnit en volg in die voetspore van treffers soos Man Van God, Hoor My Woorde en Soos Reën.

Hierdie betekenisvolle popsnit is deur Angelique Lane geskryf en hy en Ettienne Lane het self die produksie daarvan behartig en die publiek gaan verseker daarby aanklank vind omdit dit iets anders as die normale “Henrico” is. 

“Die liedjie moedig luisteraars aan om iets positief in ’n negatiewe situasie te probeer raaksien. In die tyd waarin ons nou is het die land en ons mense iets nodig wat hulle opgewonde maak en moed gee,” verduidelik hy. “Ek was op ’n stadium in my loopbaan wat ek gesoek het na ’n lied wat positief is vir die mense daar buite. Iets so ’n bietjie anders as die gewone om te wys dat jy met die regte denke ’n negatief in ’n positief kan verander.” 

’n Liriekvideo van hierdie besonderse snit, vanaf sy tweede album – Dis wie ek is…, sal ook eersdaags beskikbaar wees.

Henrico het nog altyd geweet dat hy ’n musikant wil wees en liedjies soos DIE LEWE, wat sy fluweelstem soos ’n handskoen pas, maak dit duidelik dat hy sy hart en siel in elke projek stort wat hy aanpak.

DIE LEWE is nou beskikbaar op sy album, Dis wie ek is… en op alle digitale platforms. Kry dit hier:

https://music.apple.com/za/album/die-lewe/1203286438?i=1203286498

https://open.spotify.com/track/0VPIJV1wFA50yYAqm3APm6?si=IegXZJzNTSWyk2GZTakL0Q&dl_branch=1

SOSIALEMEDIASKAKELS:

Facebook:  https://www.facebook.com/HenricoCoetzerOfficial

Instagram: @henrico_coetzer_official

Twitter: @Henrico_Coetzer

Dozi’s new music video of Dis Hoekom is here!

The music video of Dozi’s latest single about name changes in South Africa and the reasons behind it, has just been released and is just as light-hearted and humorous as the song it is based on.

DIS HOEKOM, the third release from his nineteenth album – Vrede, was written by Dozi, Kappie Kapp and Stef Kruger and produced by Dozi, Mauritz Lotz and Tertius Human. “It’s a light-hearted and humorous song about things that actually make us all angry. I think people can related to the humour because it applies to the current situation in our country”, he explains about the song.

Vonk Musiek’s Wian van der Walt and Dean Deysel produced the video, which was filmed at different locations on Dozi’s farm, as well as at an intersection in Hartbeespoort Dam. “Dozi was the creative brain behind the concept of the video, which tells two stories,” explains Wian. “In the first one, Dozi and a bus driver are road tripping, but they get lost because of all the name changes. Story two shows a little girl sitting in the back of a van, telling someone that she and her father are living with her mom.”

According to them, their main objective was to create a humorous video to complement the idea behind the song.

Dozi is one of the most beloved Afrikaans musicians in the industry with an impressive list of radio hits behind his name. DIS HOEKOM follows in the successful footsteps of Partykeer Somtyds and Ek wil vir jou sê, which are both still charting on local radio stations.

In addition to his music, the singer is also busy planning various upliftment projects in informal settlements. He also plans on building a church for weddings, as well as establishing a music school for aspiring musicians on his farm.

“I want to leave a place behind where people can find peace and where passionate musicians can come to learn more about music and get involved in our projects,” he concludes.

DIS HOEKOM is available on all digital platforms.

Download it here: https://lnk.to/47YsMkvf

SOCIAL MEDIA LINKS:

Facebook: https://www.facebook.com/Dozifanpage/